'n Vlugbeampte, vlugkelner of lugwaardin is 'n persoon wat in die kajuit van 'n passasiersvliegtuig na die veiligheid en die versorging van die passasiers omsien. Van hulle take sluit in:
Lig passasiers in aangaande veiligheid op die vliegtuig;
Sien om dat passasiers vasgordel tydens die opstyg en landing van die vliegtuig;
Bediening van maaltye, versnaperings en drankies; en